Calvyn en die Skrifgesag
Die probleem van die Skrifgesag het die (teologiese) geeste nog altyd in beroering — vandag (ná die Aufklarung!) nog meer as gedurende die sestiende eeu. Gedurende die laaste paar jaar is ons in Suid-Afrika hardhandig uit ons isolement geruk en skielik lewensgroot gekonfronteer met die probleem van...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1980-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/775 |