Die godsdiensgegewe in twee romans van Berta Smit
Die verskyningsdatum van haar debuutwerk, Die vrou en die bees gee aan Berta Smit ’n plek tussen die Sestigers. In werklikheid het haar werke egter raakpunte met die sogenaamde Ouer prosa sowel as met die Nuwer prosa. Soos die meeste prosawerke voor Sestig gaan haar romans uit van ’n vaste norm,...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1983-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/973 |