Calvyn se vierde diens, die doktore-amp, en artikel 18 van die kerkorde van Dordrecht 1618 en 1619: ’n Kritiese refleksie

Die artikel fokus op Calvyn se besondere rol in die formulering van artikels 2 en 18 van die kerkorde van Dordrecht 1618 en 1619. Hierdie kerkorde word steeds deur ’n groot aantal gereformeerde kerke in die wêreld aanvaar en gebruik. Onderwerpe en probleme wat aangeraak word, sluit vrae in soos die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Andries L. du Plooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-11-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1760