Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis* 2
Na negentien maande van onophoudelike stryd en nood, word John Knox gedurende Februarie 1549 van die wrede Franse galeiskip losgelaat. Hierop begeef die liggaamlik gebroke hervormer hom na Engeland, omdat Skotland nog te onveilig was, Die Rooms-Katolieke party het sake aldaar so onder die kiel gehad...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1959-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1687 |