Mans se ervaring van eensaamheid na die verlies van ’n lewensmaat: ’n Beskrywing van narratiewe pastorale betrokkenheid
Opsomming Die doel van hierdie studie is om die fenomeen van eensaamheid by mans na die verlies van ’n lewensmaat te ondersoek. Dit behels navorsing wat die voorkoms, betekenis en die belewenis van eensaamheid na die verlies van ’n eggenoot kan verhelder. Die navorsing is gegrond in praktiese teolo...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
2016-08-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Subjects: | |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2231 |