Prediking oor die poëtiese stof van die Ou Testament - Die Psalms

’n Belangrike rede waarom die prediking uit die Psalms ’n aparte bespreking regverdig, is die feit dat die Psalms die omvangrykste verteenwoordiging van poetiese stof in die Ou Testament be vat. Dit is nie vir almal ewe maklik om poesie te lees en te verklaar nie.

Bibliographic Details
Main Author: E. J. Smit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/817