Genesis 1-3 en die Hedendaagse Gesagskrisis
Dit gaan in ons tyd in ’n besondere mate om ’n gesagskrisis. Hierdie krisis sluit ten nouste aan by die Skrifgesag, maar raak 00k die gesag in die algemeen. Die vraag is hier van pas of ons nie dalk van die gesagskwessie te veel ’n akademiese saak maak nie. Enersyds is die gevolg van so iets dat die...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1125 |