God se woord die moderne antwoord
Die vraag waarvoor u opdrag ons gestel het, is: kán, en hoe kan, die diens van ouderlinge en diakens Bybels én modern wees? Dit wek dankbare vreugde dat daar met entoesiasme aandag gegee word aan die diens van ouderlinge en diakens in die kerk. Want dit maak die kerk weerbaar teen ’n dubbele geva...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1132 |