Skrifberoep in die vorming van etiese uitsprake, Deel 1: ’n Etiese verstaan van die vrou in die Bybel

Na 30 jaar kon die grammaties-historiese metode van Skrifondersoek nie daarin slaag om die etiese probleem van die vrou in die kerklike ampte (en homoseksualiteit) in die GKSA op te los nie. Hierdie metode kan na alle waarskynlikheid nie meer as die enigste verklaringsmetode gebruik word nie en moet...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Adriaan L. Rheeder
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/58