Die skeiding tussen Christelike wetenskap en nie-Christelike wetenskap

Die onontwykbare kernvraag vir die bestaan van Christelike wetenskapsbeoefening,en daarom vir die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, is: Wat maak die Christelike wetenskapsbeoefening met die Bybel? Want by die korrekte gebruik van die Bybel skei die Christelike en nie-Chri...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1158