God se tolk in die taalvelde van die mens
“Dit het nie êrens in ’n hoekie gebeur nie” (Hand 26 ; 26) sê Paulus aan koning Agrippa. God se Skrifopenbaring, God se heilsdade het nie in ’n lugleegte, in ’n vakuum ontstaan nie. Dit het nie in ’n hoekie gebeur nie en ook nie in ’n hoekie gebly nie.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1987-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1308 |