Diakonia en koinonia

Wanneer ons wil besin oor die plek en taak van die diaken moet ons dit doen vanuit die gesigspunte van die kerk en Koninkryk van God, Ons siening van die Koninkryk bepaal ons siening van die kerk en ons kerkbegrip bepaal ons kyk op die diakonaat. Daarom het ek dit goed gedink om enkele opmerking...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1178