Samsa-masjien/Willem Anker

Willem Anker is tot op hede die skrywer van twee gepubliseerde dramas en twee romans. Sy drama Slaghuis en die roman Siegfried het in 2007 verskyn, terwyl die drama Skrapnel in 2011 en die omvangryke grensroman Buys in 2014 gepubliseer is. Soos hul titels suggereer, is ’n raakpunt tussen Slaghuis en...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Johan Coetser
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1186