Die Openbaring van Johannes. Die boek Openbaring self — die struktuur daarvan

Die boek Openbaring is moeilik om te verstaan — daar is so baie simboliek. Die gevaar is groot dat ons alles simbolies gaan verklaar, en die boek Openbaring gaan sien as ’n simboliese voorstelling van die deurwerking van die eerste koms, dat daar eintlik maar net een koms is van die koninkryk — naa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. J. Snyman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1972-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/959