Het Totius vandag nog iets te sê?
Die bo gestelde vraag kom hierop neer: Geld dit wat die Neder landse digter Adriaan Roland Holst in 1947 gesê het, naamlik dat Totius die volksgewete van die Afrikaner is, ook nog vir die Afrika ner van vandag?
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1977-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1220 |