Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.

Na die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee onder...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. A. van Dyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1293