Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.

Na die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee onder...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. A. van Dyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1293
_version_ 1798044877282344960
author T. A. van Dyk
author_facet T. A. van Dyk
author_sort T. A. van Dyk
collection DOAJ
description Na die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee ondersoeke wat onafhanklik van mekaar in die R.S.A. uitgevoer is, het aangetoon dat oor ’n periode van 10 jaar meer as 80% van dié wat matrikuleer as universiteitstudente geregistreer word. In 1955 het dr. A. L. Kotzé, die huidige Direkteur van Onderwys in Transvaal, bekend gemaak dat 78% van dié leerlinge wat aan die einde van 1954 gematrikuleer het, tot inrigtings vir Hoër Onderwys toegetree het.
first_indexed 2024-04-11T23:11:20Z
format Article
id doaj.art-cf68a5a0518a4b529d5fc05bf38c24df
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-11T23:11:20Z
publishDate 1969-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-cf68a5a0518a4b529d5fc05bf38c24df2022-12-22T03:57:50ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571969-03-0137110.4102/koers.v37i1.1293Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.T. A. van Dyk0PU vir CHONa die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee ondersoeke wat onafhanklik van mekaar in die R.S.A. uitgevoer is, het aangetoon dat oor ’n periode van 10 jaar meer as 80% van dié wat matrikuleer as universiteitstudente geregistreer word. In 1955 het dr. A. L. Kotzé, die huidige Direkteur van Onderwys in Transvaal, bekend gemaak dat 78% van dié leerlinge wat aan die einde van 1954 gematrikuleer het, tot inrigtings vir Hoër Onderwys toegetree het.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1293
spellingShingle T. A. van Dyk
Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.
title_full Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.
title_fullStr Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.
title_full_unstemmed Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.
title_short Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.
title_sort eerstejaarstudente en die p u vir c h o
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1293
work_keys_str_mv AT tavandyk eerstejaarstudenteendiepuvircho