Nederlandse "Springbokke" en die Brigade. 'n Bydrae tot die geskiedenis van die "Koninklijke Nederlandsche Brigade 'Prinses Irene' "
<p>In die nag van 9 op 10 Mei 1940 het, terwyl twee groot Duitse leërs die Nederlandse oosgrens oorskry en formasies Duitse militêre vliegtuie doelwitte op Nederlandse grondgebied begin bestook, die Tweede Wêreldoorlog vir die toenmalige Nederlandse koninkryk in Europa begin.</p><p>...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/941 |