Betsjoeanaland-protektoraat: Ekonomiese struktuur en voorwaardes vir ontwikkeling*
Betsjoeanaland-protektoraat is die grootste van die drie Britse protektorate in suidelike Afrika. Dit word in die suide en ooste begrens deur die Republiek van Suid-Afrika, in die noorde hoofsaaklik deur Suid- en Noord-Rhodesië en in die weste deur Suidwes-Afrika. As ’n geheel is die gebied nog nie...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1963-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1471 |