Die Heilige Gees en die ontstaan en verstaan van die Nuwe Testament

Ernst Kasemann, in ’n sekere sin die vader van die aktualistiese kanonbeskouing, sluit by Luther aan wat sê die norm vir kanonbeoordeling is of Christus gepreek word. Hy soek die kanonisiteit van die Nuwe Testament daarin dat Christus Horn telkens weer aktueel in die gebeure van die prediking laat...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. J. de Klerk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1150