Is Desimalisasie Geregverdig?

Alhoewel die Suid-Afrikaanse regering hom in beginsel ten gunste van die oorskakeling van ons £.s.d.-stelsel na ’n desimale stelsel uitgespreek het, is die uiteindelike beslissing aan die volk oorgelaat. Ons moet dus tussen twee geldstelsels kies en dit is geen vreemde keuse nie — ’n keuse waarvoor...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F. J. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1632