Die sondeval se radikale invloed op die reg
Elkeen wat deur die reg geboei word, word die een of ander tyd aangespreek deur die vraag of die reg konsekwent as rég gepositiveer word, ook in ’n gelowige regsgemeenskap-selfs ook in die kerk as ’n regsgemeenskap. Word daar nie dikwels onreg in die naam van die reg gepleeg nie? En is byvoorbeel...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1986-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1284 |