<i>Shalom</i> van ’n Afrikanerdom tikmasjienpianis: <i>Suidpunt-jazz</i> van André Letoit

Hierdie opskrif laat min of meer reg geskied aan ’n belangrike baken in die ontwikkeling van die Afrikaanse prosa aan die einde van ’n dekade wat begin het met die meer tradisionele klem op die persoonlike, soos in die kortverhale van Hennie Aucamp en M.C. Botha. Nie dat dit by die private ache bly...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. H. Steenberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1990-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/817