Die verandering van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis in Nederland in 1905: Progressie of regressie?
Toe die studiedeputate wat deur die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika in 1967 benoem is in verband met art. 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis, aan die werk gespring het, het dit nodig geblyk om eers ’n volledige beeld van die historiese agtergrond van die saak te kry....
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1969-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/907 |