Die roeping tot Gereformeerde getuienis vandag, in woord en geskrif ten opsigte van politieke en maatskaplike gebiede
Die wêreld dink en praat vandag baie oor ontwikkelde — ryk en daarteenoor onontwikkelde — arm lande en volkere. As Gereformeerde volkie of/en kerkie is ons ons altyd baie bewus van ons armoede, swakheid en kleinheid, in óns land en ook in ander wêrelddele. Ons voel ons so klein teenoor die magtige g...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1971-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/947 |