Die hulpwerkwoord in Tswana

Daar het al heelwat bydraes in die Bantoetaalkundige literatuur oor hierdie onderwerp verskyn wat egter hier nie genoem sal word nie. Wat Tswana in die besonder betref, is daar veral Cole (1) en Swanepoel (2) se werk waaruit meestal deur Tswana-grammatici geput word. In hierdie kort bydrae sal s...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. J.H. Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1983-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/963