Menseregte en konfliksituasies
’n Regtelose mens is — net soos ’n verhoudinglose of ’n gemeenskaplose mens — feitelik onbestaanbaar of, om dit meer positief te stel, die mens as individu is noodsaaklikerwys ’n reghebbende wese in gemeenskap met andere. Vanselfsprekend verkondig hierdie tweeledig geformuleerde stelling nie die...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1979-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1130 |