Heengaan Dr. K. S. v. W. De Vries
Die heengaan van Dr. K. S. v. W. de Vries aan ’n koronêre trombose op 10 Oktober was nie alleen onverwags nie, maar ’n slag wat ’n plek leeglaat wat na die mens gesproke nie weer gevul sal kan word nie. 0ns innige deelneming en meegevoel gaan uit na sy moeder, eggenote, kinders, kleinkinders en fa...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1146 |