Heengaan Dr. K. S. v. W. De Vries

Die heengaan van Dr. K. S. v. W. de Vries aan ’n koronêre trombose op 10 Oktober was nie alleen onverwags nie, maar ’n slag wat ’n plek leeglaat wat na die mens gesproke nie weer gevul sal kan word nie. 0ns innige deelneming en meegevoel gaan uit na sy moeder, eggenote, kinders, kleinkinders en fa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: K. S. v. W. De vries
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1146
Description
Summary:Die heengaan van Dr. K. S. v. W. de Vries aan ’n koronêre trombose op 10 Oktober was nie alleen onverwags nie, maar ’n slag wat ’n plek leeglaat wat na die mens gesproke nie weer gevul sal kan word nie. 0ns innige deelneming en meegevoel gaan uit na sy moeder, eggenote, kinders, kleinkinders en familie, ds. Kotie de Jager en die kerk van Pretoria-Oos, in besonder die groot getal bejaardes wat in die onderneminge van die Geref. Stigting in besonder na horn opgesien het as hulle weldoener, biegvader, vertrooster, raadsman en predikant.
ISSN:1018-6441
2305-0853