Die Islam as uitdaging in kerklike en staatkundige perspektief
Die geskiedenis van kontak tussen Moslems en Christene is 'n tragiese geskiedenis van gebrekkige kommunikasie. Die meeste van ons weet so min van die Islam dat daar gewoonlik daarna as Mohammedanisme en na Moslems as Mohammedane verwys word. As u ooit so ver gekom het om die Koran in vertaling...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1986-08-01
|
Series: | Verbum et Ecclesia |
Online Access: | http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/954 |