Die Islam as uitdaging in kerklike en staatkundige perspektief

Die geskiedenis van kontak tussen Moslems en Christene is 'n tragiese geskiedenis van gebrekkige kommunikasie. Die meeste van ons weet so min van die Islam dat daar gewoonlik daarna as Mohammedanisme en na Moslems as Mohammedane verwys word. As u ooit so ver gekom het om die Koran in vertaling...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. A. Naude
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/954
Description
Summary:Die geskiedenis van kontak tussen Moslems en Christene is 'n tragiese geskiedenis van gebrekkige kommunikasie. Die meeste van ons weet so min van die Islam dat daar gewoonlik daarna as Mohammedanisme en na Moslems as Mohammedane verwys word. As u ooit so ver gekom het om die Koran in vertaling te lees, het u dit seker betreklik vervelige leesstof gevind. Die Oosterse kleredrag, die lang rokke van die mans en die vormlose rokke van die vroue waaronder langbroeke uitsteek, vind ons eienaardig.
ISSN:1609-9982
2074-7705