'n Saluut aan die rektor van die P.U. vir C.H.O.

As die universiteit vanaf die vroegste tye die ge- meenskap-in-klein genoem is, is die rektor van 'n moderne universiteit sekerlik die mikrokosmos van die universiteit waaraan hy verbonde is. Van hom word die gevleuelde idealisme van die akademikus asook die barre realisme van die adm inis...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. N. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1477