'n Verantwoording omtrent boks
Die afgelope jare het daar telkens stemme teen boks opgegaan en is telkens met logiese en onlogiese — maar altyd heftige — stemme daarop geantwoord deur voorstanders van boks. Die opvallende van die saak is dat die aanvalle op boks eintlik m aar selde van Christelike en Calvinistiese kant opgaan...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1964-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1414 |