Die aanleiding tot en enkele implikasies van die desimalisasie van die Suid-Afrikaanse geldstelsel

Gedurende die afgelope Parlementsitting is die Wet op Desimale Munt aangeneem, wat voorsiening maak vir die oorskakeling van die Unie se huidige geldstelsel na ’n desimale stelsel, en wel vanaf 14 Februarie 1961. 'n Desimaliseringsraad, met dr. E. H. D. Arndt, Onderpresident van die Reserwebank...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. P. Erasmus
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1960-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2078