In diens van die Kompanjie
<p>In sy "Daghregister" het opperkoopman Jan van Riebeeck op 6 April 1652 onder andere aangeteken dat hy opdrag aan skipper D. Coninck gegee het om op die volgende dag (7.4.1652) met 'n sloep na die vasteland te gaan. Die doel van hierdie tog was om na briewe te soek wat deur be...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/362 |