Die skriftuurlike beginsel ten grondslag van art. 36 van ons Nedl. Gel. Belydenis
Met hierdie opstel word daar geensins beoog om ’n hewige polemiek oor die saak aan te knoop nie, want ons besef dat die opinies onder Gereformeerdes op hierdie punt taamlik uiteenlopend is. Wat ons beoog, is net om tot dieper besinning te roep oor hierdie belangrike artikel in ons Nederlandse Geloof...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1943-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1772 |