Die ontsluiting van die struktuur van 3 Johannes met die oog op verdere eksegese

Die geskrif 3 Johannes hoort tot die briefgenre. Dit is �n geleentheidsgeskrif, beoordeel volgens die kriteria van die tipiese antieke brief. Sy samestelling is volgens sy briefvorm. Wat die stylvorm en aanbieding betref, moet in die strukturering daarmee rekening gehou word dat 3 Johannes deur ...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. A. du Rand
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/898