Die roeping tot sigbaarmaking van die katolisiteit van die kerk
In hierdie studie word die klem gelê op die sigbaarmaking van die katolisiteit van die kerk. ’n Algemeen-erkende term om die saak “sigbaarmaking” aan te dui bestaan nie in Afrikaans nie. As sinonieme uitdrukkings word ook die woorde “vergestalting, gestalte gewing, sigbare realisering en sigbare...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1130 |