Quo Vadis, <i>opvoeder</i>?
Enige opvoedkunde word deur sy grondbeginsels beheers, ook die Calvinistiese. Hierdie beheersing strek hom veel verder uit as slegs die grense wat deur die teorie gestel word; dit reik heen na die praktyk en die organisasie. Dit omvat die opvoeder en die opvoedeling, die opvoedingsinrigting en die b...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1958-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1599 |