Die lewe van die Christen in die wêreld van sosiaal-politiese spanninge
Ek het besluit om hierdie keer nie geleerd en wetenskaplik te skrywe nie maar om eenvoudig te bly, sodat die eenvoudigste onder ons ook by kan bly. Daarom praat en skryf ek soos ek dink. Dit bring ’n taal en styl na vore wat u miskien sal hinder, maar dit is my eie en ek bied dit nie vir navolgi...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1140 |