Die vier Nicaanse merktekens van die kerk as rigtingwysers in ‘n ekklesiologiese diskoers
Die ondersoek het rondom die vier begrippe in die Geloofsbelydenis van Nicea gesentreer, naamlik eenheid, heiligheid, katolisiteit en apostolisiteit. Die vraag wat nagegaan was, is of hierdie vier merktekens kan dien as riglyne in ’n ekklesiologiese diskoers. In die artikel was eerstens aandag gege...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2012-11-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/104 |