Kinderkarakters in <i>Onse Hymie</i> van Etienne Leroux

Soos die leser van Etienne Leroux se romans reeds weet, ontmoet 'n mens daarin verteenwoordigers van al die segmente van die samelewing, en dit gebeur ook in die roman Onse Hymie. Die groepe karakters wat gewis nadere kennismaking regverdig, is die verskillende groepe kinders wat in die rom...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: K. Pottas
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/918