Die mens God se beeld
Berkouwer wys daarop dat die Bybel nie ’n abstrakte mensbeskouing get oor die mens as 'n in sigself beslote eenheid nie, maar altyd oor die mens, gesien in sy verbouding tot God.1) En dan word die mens in sy lotaliteit belig en nie in sy komponente of samestellings nie.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1963-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1514 |