How relevant are socio-economic-demographic factors for the South African marketer?
In hierdie artikel ondersoek die skrywer die toepaslikheid daarvan om sosio-ekonomies-demografiese (SED) veranderlikes te gebruik as basis vir marksegmentasie in Suid-Afrika. Uit die literatuur blyk dit dat hierdie benadering sekere tekortkominge het; desondanks maak talle bemarkers steeds daarvan g...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1976-06-01
|
Series: | South African Journal of Business Management |
Subjects: | |
Online Access: | https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3415 |
Summary: | In hierdie artikel ondersoek die skrywer die toepaslikheid daarvan om sosio-ekonomies-demografiese (SED) veranderlikes te gebruik as basis vir marksegmentasie in Suid-Afrika. Uit die literatuur blyk dit dat hierdie benadering sekere tekortkominge het; desondanks maak talle bemarkers steeds daarvan gebruik en dan met groot sukses. Die skrywer oorweeg die kritiek wat teen die gebruik van SED-veranderlikes gemik is en kom dan tot die gevolgtrekking dat, tot tyd-en-wyl die nuwere, akademies meer modieuse tegnieke soos psigografika empiriese geldigheid verwerf het, die Suid-Afrikaanse bemarker wys sal wees om voort te gaan om die SED-benadering te gebruik, miskien tesame met ander tegnieke, om sy mark te segmenteer. |
---|---|
ISSN: | 2078-5585 2078-5976 |